Voorblad
Boodskap Kategorië - Dominee.org.za - Die Woord vir Almal!

Subkategoriee

Preek (13)

Erediens boodkappe. Kan gebruik word vir radio en ander media.

Wys items...

Bybelstudie (3)

Bybelstudies en reekse.

Wys items...

Kitsboodskap (2)

Kort boodskappe (maksimum 10 minute) vir opening van vergaderings en skool saalopeninge.

Wys items...

Kleingroepstudie (1)

Studies vir kleingroepe (selgroepe, omgeegroepe, belangegroepe).

Wys items...

Oordenking (1)

Boodskappe vir radio en sosiale media gebruik (maksimum 5 minute).

Wys items...

Sondagskool (1)

Sondagskool / kategese materiaal.

Wys items...

Jeugwerk (1)

Materiaal vir jeugbyeenkomste.

Wys items...

Kinderpreek (1)

Boodskappe en programme gerig op laerskool kinders.

Wys items...
BAIE WELKOM BY DIE NUWE DOMINEE.ORG.ZA - Die Woord vir almal! Liewe Bedienaar / Luisteraar van Die Woord. Het jy goeie Christelike boodskappe wat iewers in 'n boek, rak of rekenaar lê en stof vergaar in plaas daarvan dat dit mense se lewens verander? Voel jy dikwels dat dit hartseer...
Aswoensdag is die begin van die veertig dae Lydenstyd. Lydenstyd is ‘n tyd van selfondersoek, skuldbelydenis, vas, gebed en diens aan ander. Dit is ‘n tyd om nóg meer as gewoonlik die Bybel te lees en te oordink. Deur dit alles berei ons voor vir Paasfees, wat die hoogtepunt van...
Die Christelike kerkjaar is gebou rondom die groot Christelike feeste. Dit begin by Advent met Kersdag as fokus. Epifanie begin 6 Januarie en eindig met die Sondag van Verheerliking. Die volgende groot fees is Paasfees maar dit word voorafgegaan deur die 40 dae van Lydenstyd. Lydenstyd word ingelei deur Aswoensdag...
Kleure Op Goeie Vrydag en Grafsaterdag word geen kleure of enige versierings gebruik nie. Dit staan in kontras met die baldadigheid van die versierings en kleure wat gebruik word op Paassondag en die tyd daarna. Die kanselkleed kan wel met 'n swart doek vervang word. Kerse word nie aangesteek nie...
In die kerklike jaar word Jesus se intog in Jerusalem op Palmsondag gevier, met verwysing na die palmtakke waarmee Jesus feestelik in Jerusalem verwelkom is (Joh 12:13). Met Palmsondag begin die Groot Lydensweek, die laaste week van Jesus se lydensweg. Die lydensweg na die kruis gaan deur die Groot Lydensweek....
Paasfees is die hoogtepunt van die kerkjaar wanneer ons die opstanding van Jesus Christus uit die dood herdenk. Dit is byna asof gelowiges die oorwinning op Paasfees nie genoeg kan vier nie, en daarom strek die viering van die opstanding oor vyftig dae!Paasfees word jaarliks op die eerste Sondag na...

Kalender

« April 2015 »
Ma di wo do Vry za zo
    1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30      

Registreer of teken in om te publiseer en/of kommentaar te lewer en nuus te ontvang

Of teken in met:

Nog nie 'n lid nie? Registreer

Soekfunksie

Oorweeg asb 'n donasie vir die instandhouding en ontwikkeling van Dominee.org.za

Facebook @Dominee.org.za

Google+